Bohemian Scrapsody had their first big class for the season on the 16th December. We made Christmas decorations. The class started with the easy part – the Christmas balls – an easy start to the day.

Miami Canners donated a lot of products and each scrapper was blessed with a goodie bag of products and a Miami apron.

Here we have a picture of the group all dressed up and ready to scrap.

Ronelle Barnard and her daughter Runé spent some quality mother and daughter time together and enjoyed every minute crafting together. The Xmas balls and bird cages that they made came out stunning!! Here they stand with their gift boxes – ready to start scrapping ******

Elmie and Isabel also joined the class and it was all fun and games. They never stopped laughing and just having fun while scrapping to their hearts’ delight.

Joey Grundling joined us from Seaview. She slipped away for some creative therapy for the day.

Nog ‘n ma en dogter kombinasie wat die klas bygewoon het, was   en Marelize en Sherise. Dit was ure van pure genot en saamspeel om die scraptafels by Bohemian Scrapsody.

Die klas is hoofsaaklik deur Priscilla gehanteer, want sy is mos die skepper van die voëltjie hokkies. Hier is ‘n laaste foto van die klas om te wys hoe hoog die konsentrasie was met die maak van die voëlhokkies. Hier moes almal kop hou soos weerluise. Jy kon nie vir een minuut net agter toe sit en rus nie – en ek moet sê – niemand wou nie. Almal wou die eindresultaat van hul skeppings sien. In die verte sit Joan en Heleen le Roux. Hulle was druk besig en die koppe het amper nooit opgelig nie.

Net om te wys waarvan ons praat, hier is so paar fotos van die hokkies wat gemaak is.

Die detail op die hokkies is so intrinsiek en mooi. En natuurlik het die Grand Caliburs oortyd gewerk. Die voëlhokkie hier onder wys hoe pragtig die uitgesnyde patrone gebruik is op die projek. Ons moet noem dat ook die blomme uitgesny is met die Grand Calibur en daarna ge-distress is. Daar is selfs van die aluminium kantpatroon ‘strips’ gesny en onder op die hokkie vas gesit. Die ‘gestalt’ is ongelooflik. Mense glo net nie dat dit deur die scrappers self gemaak is nie.

Advertisement