Die lekker van klasse vir kinders is dat daar so min grense en perke is aan hulle verbeelding. Children have such an advantage over grown-ups when it comes to scrapping. They are not bound by any rules and guidelines when it comes to creating things. We noticed this once again in our first children’s class for the December holidays.
Annika en Bianca Strydom het saam met Harry en Daniel Scholtz die middag by Bohemian Scrapsody kom deurbring om kersversierings te maak. Die klompie is van Pretoria en het besluit hulle gaan hul kersboom-versierings hierdie jaar self maak.
Hier is ‘n paar fotos om te wys hoe dit gegaan het.
Priscilla het gehelp met die detail, maar die klompie was heel handig en dit het lekkerder gegaan soos die sessie aan beweeg het.
Just look at the concentration on these little faces. Isn’t it great to experience the joy of children having fun.
Hier is hulle besig om die ‘tags’ te versier met ‘puff paint’. Niks was teveel vir hulle nie. Die versierings wat gemaak is is dadelik op die boom gesit by die huis.



December 27, 2011 at 9:36 am
Good to see some males also getting involved!!!
December 27, 2011 at 11:29 am
So true… And these guys had a ball!!